Dzień 72
Lus vir sampioen?
21 listopada 2016, Zambia ⋅ 🌙 18 °CMet die eerste reëns verskyn dié reuse-sampioene op termiethope in dele van Zambië. Dit word orals langs die pad verkoop, saam met veldvrugte wat ook nou in oorvloed is. Hierdie een het 20 kwacha Czytaj więcej
Woefter Lekker in botter gebraai