Dia 76
Lusaka - Mazabuka - Choma - Livingstone
25 de novembro de 2016, Zâmbia ⋅ ☁️ 3 °CNog 'n 500+ km dag, maar ons is veilig in Livingstone. Weer deur 'n paar los reënbuie, maar die veld en bome is nog bruin en droog hier in die suide van Zambië. Ons oornag by Maraba Lodge net suidLeia mais