• Lusaka toe

    November 24, 2016 in Zambia ⋅ ⛅ 20 °C

    'n Lang 500-km stoot vandag, van Kasanka na Kapiri Mposhi na Lusaka (spitsverkeer, iets wat ons lanklaas gesien het) waar ons vanaand by vriende oornag. Die weer kom skouspelagtig op, en die Fortuner reën skoon. Soort van. Middagete stop ons by The Figtree suid van Kabwe vir stewige burgers.Read more