Dag 76
Lusaka - Mazabuka - Choma - Livingstone
![](http://d2k8htqlk8yn1a.cloudfront.net/img/flags-png/zm.png)
Nog 'n 500+ km dag, maar ons is veilig in Livingstone. Weer deur 'n paar los reënbuie, maar die veld en bome is nog bruin en droog hier in die suide van Zambië. Ons oornag by Maraba Lodge net suidLäs mer