Päivä 83
Jou pakkie chips kom van hier af
2. joulukuuta 2016, Etelä-Afrikka ⋅ ☀️ 30 °CAl ooit gewonder wie plant die aartappels wat in jou pakkie Simba of Lay's skyfies tot ruste kom? Wel, dis o.a. my oom Albert en sy span - hulle boer naby Pienaarsrivier in Limpopo en dis nouLue lisää