Giorno 3
Dag 2 - Anysberg
17 gennaio 2017, Sud Africa ⋅ ☀️ 21 °CBy Anysberg kry ons die aand koud, en braai ons wors en skilpadjies uit Krause se slaguis in Montagu. Die oggend ry Toast en Erns perd, terwyl die kameramanne Nic en Chris bloed sweet en klippe kou inLeggi altro