Gün 2
Dag 2 - Serowe na Maun
20 Mart 2017, Botsvana ⋅ ⛅ 23 °CVandag ry ons ver: van Khama Rhino Sanctuary naby Serowe oor Letlhakane, Mopipi en Rakops tot by Drifters Camp kort van Maun. Die groen landskap maak egter op vir die lank sit in die karre. OralsOkumaya devam et