Dag 17
Dag 17 - Sesriem na Helmeringhausen
20 mei 2017, Namibië ⋅ ☀️ 22 °CDaar is tyd vandag vir álles: sebras en gemsbokke afneem in Namibrand, kyk hoe die jong breëkoparend lomp wegvlieg by Wêreldend, loer na die skadu van 'n swartaasvoël wat so groot soos 'n CessnaMeer informatie