Giorno 13
Dag 13 - Lambertsbaai
13 novembre 2017, Sud Africa ⋅ 🌙 15 °CAlmal ken Lambertsbaai se malgaskolonie en vandag wys bewaarder Yves Chesselet vir Toast en Sophia díe natuurwonder van naby. Op Steenbokfontein ry Kitta Burger hulle rond op die plaas na ou grotte,Leggi altro