Gün 5
Dag 5 - Na Tsodilo-heuwels
18 Mart 2018, Botsvana ⋅ 🌧 3 °COns konvooi van 9 voertuie verlaat vandag Maun en ry na Sehitwa waar ons noord draai. Die pad is goor - slaggate soos jy lanklaas gesien het - maar dit lei ons darem na 'n mooi plek: Sepopa Swamp StopOkumaya devam et