Ys visvang
7 Januari 2023, Amerika Serikat ⋅ ⛅ -18 °C
Byna het ons dit gekanselleer! En toe is dit eintlik n ongelooflike 3 ure. Ons het geleer om met handlyn te voel hoe diep die bodem is en ook allerhande tegnieke om die vissies mee uit te vang.Baca selengkapnya











PelancongNou weet ons wie gaan vir ons visvang en braai hier by die huis😁geniet dit!