FindPenguins
  • Home
  • Explore
    • Get the app
    • Sign up
    • Log in
    • Get the app
    • Log in
    • Home
    • Print a book
    • Explore
    • Support
    • Follow us
  • Sign up
Show on map
  • AJ RoosElrita RoosCroa(see) Slove(nee) Veni(see)
    • Show trip
    • Add to bucket listRemove from bucket list
    • Share
    • Day 5
    • Tuesday, September 30, 2025 at 7:36 PM
    • ☁️ 20 °C
    • Altitude: 20 m
    • CroatiaGrad Korčula42°57’36” N  17°8’1” E
    1

    Korcula 2

    September 30 in Croatia ⋅ ☁️ 20 °C

    Rustige rondloop en rondry dag. Swem in kristalhelder water by Vela Przina beach , spring nie af by die cliffdiving spot by Raznijk nie , swem en ontspan by Pupnatska Luka. Slegs die bejaardes se geheue laat hulle in so mate in die steek dat hulle die (boonste) helfte van hulle swembroeke by die huis vergeet (die res onthou dit ongelukkig). Soek kayakke om te huur by Lumbarda maar meeste plekke het vandag toegemaak na die seisoen. Stop vir 'n rukkie by die Pupnatters. Beier 'n begraafplaas klok maar niemand ontwaak nie. Mooiste paadjies en plekkies. Sny gister se Croatia 🍉, net net eetbaar. Pasta by ons eie huis vanaand. More aan na Brela. Nag ou grote ...Read more

    See translation
    Welri Viljoen

    TravelerOns toer lekker saam! Geniet dit op daardie mooie plesier boot van jul en onthou asb die boonste swemstukke..

    9/30/25ReplyTranslate
    Andries Fourie

    TravelerDaai boot!! 😳

    10/2/25Reply
    Stefan Swanepoel

    TravelerKlink na moeilikheid!

    10/3/25ReplyTranslate
    5 likes
     
Show trip
  • 2025© FindPenguins
  • Home
  • About us
  • Group Tracking
  • Press
  • Terms
  • Privacy Policy & Cookies
  • Help Center
  • Legal notice
  • Follow us