Brela Roadtrip Dag
1 ottobre 2025, Croazia ⋅ ☁️ 15 °C
Vroegoggend gooi Altus sy visstok in op die hawe. Die weer is kwaai en omgekrap. Geen sukses. Ons stap n draai deur die dorp en pak op. Ferry oor tot by Orebic. Koop nog vars lemoensap, granaatsap,Leggi altro

















ViaggiatoreHou maag. Die brug lyk baie scarry.
Viaggiatore
Waar is Frans se spaarband nou?
Viaggiatore
Saffas met kort broeke. Sien daar is darem nog n ander ou met n kort broek. Die wind waai vreeslik!