• Rastoke

    October 2, 2025 in Croatia ⋅ 🌙 7 °C

    Begin met n baie lekker ontbyt by Villa Pauline. Die wind waai steeds woes. Kies koers binneland in. Vermy tolpaaie. Klein dorpies lyk baie Russies, verslete en oud. Ry tot deur Trilj maar koop eerder nie kos by Tommy Tril nie. Ons verblyf is gekanselleer maar kry n upgrade. Altus soek vis, hy sal kom. Verdwaal n halfuur te voet in Rastoke se donker strate. More Plitvice Lakes en dan SloveniaRead more