Plitvice Lakes & Ljubljana
October 4, 2025 in Slovenia ⋅ ⛅ 11 °C
Vroeg vroeg op om die Japsnese te mis. 7h15 by die mere in 4°C met n maag kwaal. Baie mooi. Oor die grens na Slovenia sonder om te stop. Arriveer paar ure vroeg by ons moderne verblyf en vaar dieRead more
























