More lyk na reën , so ons vat die buitelug opsie. Score €60 in die sitkamer bank. Bled is so mooi soos die poskaart. Hike rondom die meer, doen die eiland ding, lui die klok vir 'n vriend wat die 50 kerf oorsteek vandag. Bled creamcake & cuppachino vir die koue. Stap tot by die kasteel op die berg. Daarna Lake Bohinj en Savica waterval. Oppad terug verskyn die son die eerste keer en wys die meer in al sy glorie vir oulaas. 2 moments @ 2 lakes. Sal my lank bybly.もっと詳しく
旅行者
😍