Dag 22
Linares to Samos
22 mei 2022, Spanje ⋅ 🌧 16 °C30km - vandag se terrein so bietjie onderskat vir die afstand. Gaan lekker in my eie kamer slaap vanaand 😴
30km - vandag se terrein so bietjie onderskat vir die afstand. Gaan lekker in my eie kamer slaap vanaand 😴
Reiziger Lieflike dorpie. Ons het van die een kant van die dorp na die ander kant van die dorp gestap vir n peregrino maaltyd. By die A Veiga hotel- heerlik gesmul. Jy gee ons Camino Blues vanaand. 😢
Reiziger Sweet