Day 23
Samos to Sarria
May 23, 2022 in Spain ⋅ ☁️ 13 °C18km - Deur wind en reën in Sarria aangekom. Kort afstand wat te lank gevat het. Min dorpies oppad so moes skuiling neem waar mens kan as die reën te hard begin val. Gemengde gevoelens om hier teRead more
Traveler lol, 😂 jy doen goed! Hou so aan, daai bier doen wondere na n lang harde dag se stap! 😊 Die hordes mense het minder geword na ons verbasing na nog so twee 'stages'! Hulle het vinnig gestap en die pad het stiller geword. Ons was die 'sweepers'. Byt vas jy is amper daar en jy gaan die pad vorentoe só geniet! 😎
Traveler Die weg na Santiago raak nou nog net mooier, elke dag. Hoop die weer is goedgunstig! 🤗
Traveler dit klink na 'n week se loop, hou moed en hou kop!!!