Sondag middag
2 lipca 2017, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 20 °C
Ons eet middagete saam die walvisse, by Kaai4, ek eet heerlike mossels en roostekoek uit 'n blikbord, natuurlik kry die kelner eers my bestelling verkeerd maar die uitsig en goeie geselskap maak Czytaj więcej


PodróżnikJy bedoel seker die walvisse was in die see... 😉🤔