Dia 7
Kingswood golf club
1 de julho de 2017, África do Sul ⋅ ⛅ 15 °C
Nog n rondte golf met geleende stokke, ek dink ekt meer met ander ouens se stokke gespeel die laaste jaar as met my eie.
Pragtige baan langs die berge van George!
{Roedolf}