Lughawe emosie
21 settembre 2017, Sud Africa ⋅ 🌙 22 °C
Hoe lekker is dit nie om op OR sit en my oë uit te huil nie ons gaan en kom terug, dis nie 'n vertrek sonder 'n einddatum nie. Ek sien my mense sommer gou weer. Die realiteit het nog nie heeltemalLeggi altro

