Satellite
Show on map
  • Day2

    Trein van Charles de Gaulles

    September 22, 2017 in France ⋅ ☁️ 13 °C

    Vroeg vroeg geland en toe kap ons die RER en metro na ons hotel toe, want uber is mos boring. Die aanwysings na die L pers trein is nie heeltemal so duidelik nie, ek is op 'n missie om die platform te soek en Roedolf pas die tasseop Ek mis die hemelsgrote L teken heeltemal. Na ek hom gaan haal sien ons die L altwee gelyk raak, en daar is ons oppad, behalwe vir die Delsey tas wat 'n bietjie van 'n pyn is was dit eintlik bitter maklik. Sy wiele kort olie dit rol nie meer so lekker nie en dan as jy skerp draai voeter hy om hys al bietjie moeg getravel. Roedolf sleep my tassie heel geduldig, terwyl ek kyk waar die hotel is. 8am by hotel ons tasse gedrop, bietjie asem geskep in die lounge en toe vat ons die strate.Read more