Toring met liggies
24 september 2017, Frankrike ⋅ ⛅ 21 °C
Ons sluit die epic naweek af deur vir oulaas saam met Francios en LaReine by die "Toring" wyn te drink.
Die keer wag ons vir sy liggies om aan te gaan voor ons na die Arc Du Triumphe toe beweeg omLäs mer






