FindPenguins
  • ホーム
  • 探検
    • アプリを入手する
    • サインアップ
    • ログイン
    • アプリを入手する
    • ログイン
    • ホーム
    • 本を印刷する
    • フライオーバー動画を作成
    • 探検
    • サポート
    • フォローする
  • サインアップ
マップで表示する
  • Vander WondersParis & Sardinia 2017旅行者
    • 旅行を表示する
    • 死ぬまでにやっておきたいことリストに追加死ぬまでにやっておきたいことリストから削除
    • 共有
    • 日6
    • 2017年9月26日火曜日 19:13
    • ⛅ 18 °C
    • 海抜: 99 m
    • フランスPlace du Tertre48°53’7” N  2°20’36” E

    Piekniek by die Sacré Coeur

    2017年9月26日, フランス ⋅ ⛅ 18 °C

    Nog 'n piekniek in die mooi stad. Dis nogal lekker om die plaaslikes te sien met dieselfde gedagte as ons, hulle kom eenvoudig met 'n bottel wyn en 'n baguette onder die arm daar aan en hou piekniek terwyl hulle die son sien sak oor hulle pragtige stad.

    Ons het ook besef hoekom al die parkies in die stad mooi bly en nie oorval word deur daklose mense nie. 20H30 die aand kom die polisie in en jaag almal vriendelik weg voor hulle die parke sluit.

    Soos in Suid Afrika en alle ander groot stede is dak loses verseker 'n groot probleem maar hier word dit goed gepolisieer en laat hulle nie toe dat dit die pragtige landmerke beïnvloed nie.

    {Roedolf}
    もっと詳しく

    翻訳をご覧ください
    4いいね
     
旅行を表示する
  • 2025© FindPenguins
  • ホーム
  • 当社について
  • グループ追跡
  • プレス
  • 規約
  • プライバシー & Cookies
  • ヘルプセンター
  • 印象
  • フォローする