Jour 6
Piekniek by die Sacré Coeur
26 septembre 2017, France ⋅ ⛅ 18 °CNog 'n piekniek in die mooi stad. Dis nogal lekker om die plaaslikes te sien met dieselfde gedagte as ons, hulle kom eenvoudig met 'n bottel wyn en 'n baguette onder die arm daar aan en hou piekniekEn savoir plus