Day 2 in the Addo
December 28, 2017 in South Africa ⋅ ☀️ 24 °C
Ons het die hoof Addo park van bo to onder deurgery vandag, dit was heerlik!
Ons stop by ‘n hide wat nie na veel lyk nie en stap in tot waar mens na ‘n watergat kyk net om die meeste olifante teRead more







Bobo Van der westhuizenEk sou die hele pakkie lindt sjokkies geeet het net vir ingeval dit my laaste sou wees !! 😜😂🤣
Sonja GouwsEk ook Bobo!