FindPenguins
  • Домой
  • Исследовать
    • Скачать программу
    • Регистрация
    • Войти
    • Скачать программу
    • Войти
    • Домой
    • Напечатать альбом
    • Видео облета
    • Исследовать
    • Поддержка
    • Следите за нами
  • Регистрация
Показать на карте
  • Vander WondersRoadtrip EC 2017Путешественник

    Umtinsini bush hut

    28 декабря 2017 г., Южная Африка ⋅ ☀️ 21 °C

    Ons het eers die dag voor ons by die huis gery het die aand geboek. Min het ons geweet die verblyf is nie deel van die hoof Addo park nie.

    Dis deel van die park teen die kus genaamd Woody Cape.

    Dit was eintlik ‘n ongelooflike mooi ontdekking sonder dat ons dit beplan het, die huisie in die middel van niks en nêrens in die bos was uiters romanties en die sand duine by die see was ongelooflik mooi.

    {Roedolf}
    Читать далее

    Посмотреть перевод
    Bobo Van der westhuizen

    Bobo Van der westhuizenIs daar ander huise ook ?

    30.12.2017Ответить
    Vander Wonders

    ПутешественникDis die enigste huisie daar.

    30.12.2017Ответить
    3 лайка
     
Поездка
  • 2026© FindPenguins
  • Домой
  • О нас
  • Почему FindPenguins
  • Групповой трекинг
  • Пресса
  • Правила
  • Конфиденциальность
  • Настройки файлов cookie
  • Центр помощи
  • Отпечаток
  • Следите за нами