Dzień 3
Umtinsini bush hut
28 grudnia 2017, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 21 °C
Ons het eers die dag voor ons by die huis gery het die aand geboek. Min het ons geweet die verblyf is nie deel van die hoof Addo park nie.
Dis deel van die park teen die kus genaamd Woody Cape.
Dit Czytaj więcej
Bobo Van der westhuizen Is daar ander huise ook ?
Podróżnik Dis die enigste huisie daar.