Dia 3
Umtinsini bush hut
28 de dezembro de 2017, África do Sul ⋅ ☀️ 21 °C
Ons het eers die dag voor ons by die huis gery het die aand geboek. Min het ons geweet die verblyf is nie deel van die hoof Addo park nie.
Dis deel van die park teen die kus genaamd Woody Cape.
DitLeia mais
Bobo Van der westhuizen Is daar ander huise ook ?
Viajante Dis die enigste huisie daar.