Giorno 4
Woody Cape
29 dicembre 2017, Sud Africa ⋅ ☀️ 22 °COns het vroegoggend ‘n lekker stappie gemaak tot op die strand, af tussen die dramatiese duine, ons is die enigste mense daar, baie meer idillies as soveel plekke oor Desember. Die donker het onsLeggi altro