Hari 4
Woody Cape
29 Disember 2017, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 22 °COns het vroegoggend ‘n lekker stappie gemaak tot op die strand, af tussen die dramatiese duine, ons is die enigste mense daar, baie meer idillies as soveel plekke oor Desember. Die donker het onsBaca lagi