Ons gaan eet lekker uit na die gholf, maar Ouma voel nie te lekker na haar eerste happie vis nie.
{Roedolf}
Ons gaan eet lekker uit na die gholf, maar Ouma voel nie te lekker na haar eerste happie vis nie.
{Roedolf}
Terwyl Isabel draf doen ek lekker gym sessie langs die swembad terwyl Franco solank swem.
Toe ek in klim na my oefensessie toe begin. Die oefening eers met Franco wat gegooi wil word in die swembad,Leia mais
Ons spandeer die oggend saam die Mullers op Thompsons beach. Franco maak ons bietjie lam want hy kan nie vinnig genoeg in die see kom nie en ons is eintlik nog besig om op te slaan. Ek hou hom dop inLeia mais
Die bestuurder van 2nd on Main het vir my en Isabel van Christmas Bay vertel, en sy voorstel was glad nie teleurstellend nie. Dis regtig pragtig hier, en wat nog beter is: daar is omtrent niemandLeia mais
Ons probeer die strand net omdat ons nog nie hier was nie, maar dis die teenoorgestelde van Christmas Bay. Dit voel asof die hele Ballito hier is, met ’n kampterrein op die strand en een gazebo naLeia mais
Ek en Isabel gaan vroeg draf en slaan ons Sun Ninja vroeg op by die strand om vir ons ’n lekker plekkie op die besige Willard Beach te kry, sodat ons Boeta van ons tentjie af kan dophou terwyl hyLeia mais
Nog ’n lekker vroeë oggend met Isabel wat om 5:00 ’n 21 km gaan draf.
Ons gaan uiteindelik ontbyt eet by Waterberry Coffee Shop. Die ontbyt is ongelooflik lekker, maar die kaaskoek is so lekkerLeia mais
Dit bly een van my gunsteling-bane in Suid-Afrika—pragtig en uitdagend.
Die baan herinner my nogal aan Bermuda-bane, en dit laat my dink aan een van die redes waarom ons besluit het om Bermuda teLeia mais