Tag 7
Gletser en skywalk
29. August 2018 in Kanada ⋅ 🌧 3 °COns het vroegoggend gery sodat ons betyds kan wees vir ons 12:45 gletser avontuur op mt Athabasca. Ons het met 'n bus gery tot by die 'all-terrain vehicles'. Daar is 24 van hulle in die wêreld. 22 isWeiterlesen
Reisender Geniet dit ten volle min mense het die voorreg
Reisender Die hele storie klink vir my na n hoogtepunt! Waarheen ga ons volgende?
Was soo lekker om met julle te kuier in Sylvan Lake