Day 7
Gletser en skywalk
August 29, 2018 in Canada ⋅ 🌧 3 °COns het vroegoggend gery sodat ons betyds kan wees vir ons 12:45 gletser avontuur op mt Athabasca. Ons het met 'n bus gery tot by die 'all-terrain vehicles'. Daar is 24 van hulle in die wêreld. 22 isRead more
Traveler Geniet dit ten volle min mense het die voorreg
Traveler Die hele storie klink vir my na n hoogtepunt! Waarheen ga ons volgende?
Was soo lekker om met julle te kuier in Sylvan Lake