Jour 7
Gletser en skywalk
29 août 2018, Canada ⋅ 🌧 3 °COns het vroegoggend gery sodat ons betyds kan wees vir ons 12:45 gletser avontuur op mt Athabasca. Ons het met 'n bus gery tot by die 'all-terrain vehicles'. Daar is 24 van hulle in die wêreld. 22 isEn savoir plus
Voyageur Geniet dit ten volle min mense het die voorreg
Voyageur Die hele storie klink vir my na n hoogtepunt! Waarheen ga ons volgende?
Was soo lekker om met julle te kuier in Sylvan Lake