Jour 2
Eerste dag in Ubud
18 avril 2019, Indonésie ⋅ ☀️ 32 °COns het inge'book' by ons Bungalows en toe 'n vet middagslapie met die aircon aan gevat (wel, meer 'n middagslaap, want ons het eers 19:00 wakker geword - jet lag en so). Ons vaar toe die strate inEn savoir plus