Jour 14
Ghent
23 juin 2022, Belgique ⋅ ☀️ 27 °CEk en Liehet het vir oulaas bietjie gaan ontbyt by 'n oulike koffiewinkel naby hulle huis. Laudo is skool toe. Daarna het ons na die bakkery gegaan. Hier koop mens brood by die bakkery en vleis by dieEn savoir plus