日8
Fushimi Inari-Taisha
2019年10月23日, 日本 ⋅ ☀️ 20 °CLoop deur duisende “hekke“ wat mense opsit om goeie guns te wen by die gode. Baie besig met al die toeriste, maar ons gids vat ons op 'n geheime paadjie waar ons meeste hiervan mis.
Loop deur duisende “hekke“ wat mense opsit om goeie guns te wen by die gode. Baie besig met al die toeriste, maar ons gids vat ons op 'n geheime paadjie waar ons meeste hiervan mis.
旅行者 Ek wil ook hier gaan stap, dis pragtig!