Gün 8
Fushimi Inari-Taisha
23 Ekim 2019, Japonya ⋅ ☀️ 20 °CLoop deur duisende “hekke“ wat mense opsit om goeie guns te wen by die gode. Baie besig met al die toeriste, maar ons gids vat ons op 'n geheime paadjie waar ons meeste hiervan mis.
Loop deur duisende “hekke“ wat mense opsit om goeie guns te wen by die gode. Baie besig met al die toeriste, maar ons gids vat ons op 'n geheime paadjie waar ons meeste hiervan mis.
Gezgin Ek wil ook hier gaan stap, dis pragtig!