Day 1
Aankoms Mallorca & Dreams Calvia Hotel
September 14, 2023 in Spain ⋅ ⛅ 28 °COns het dit gemaak tot in Mallorca. Die seuntjies was champs op die lughawe en vliegtuie onder moeilike omstandighede. Ons moes baie ver loop om ons tasse te gaan haal. Die lughawe is verskriklikRead more