Begin van ons reis en lughawe Vienna
September 14, 2023 in Austria ⋅ ☁️ 19 °COns was almal baie vroeg wakker en die Taxi het ons al 05:30 kom haal. Heinrich was baie opgewonde. Ons het ons tasse ingegee en deur sekuriteit gegaan. Ons doeke sak was eenkant getag met al die babaRead more