Spain
Magalluf

Discover travel destinations of travelers writing a travel journal on FindPenguins.
Travelers at this place
    • Day 2

      Eerste strand besoek

      September 15, 2023 in Spain ⋅ ☁️ 25 °C

      Ons eerste Strand besoek vir die vakansie! Heinrich het baljaar in die see en kon nie genoeg kry nie. Hy was in die 7de hemel. Lourens het eers 'n slapie teen mamma se bors gemaak, en toe hy wakker word is hy ook in die water in. Hy het dit ook baie geniet. Dit was sy eerste blootstelling aan die strand en see. Die maatjie het die water baie geniet tot hulle begin koud kry het.
      'n Ewekansige man het kom vra of ons 2 boogie borde wil hê want hulle kan dit nie op die vliegtuig saamneem nie. Heinrich en pappa het toe met die boogie borde in die see baljaar.
      Read more

    • Day 3

      Auf geht's nach Palma ⛪️🕍

      May 17 in Spain ⋅ ☀️ 22 °C

      Gleich nach dem Frühstück haben wir uns noch schnell den Turbopass von Mallorca heruntergeladen und haben uns dann auf den Weg zur Bushaltestelle gemacht um nach Palma zu fahren. Die Fahrt dauerte eine knappe Stunde und endet mitten in Palma am unterirdischen Bahnhof. So was hab ich auch noch nicht gesehen. 🚌
      Von hier aus ( ich hoffe wir finden den Bahnhof später wieder 🫣) sind wir als erstes zu der Markthalle "Mercat de l'Olivar".
      Erst durch die Fischhalle, danach weiter zu Obst, Metzger, Bäcker, Kaffee, Spirituosen,....
      Danach sind wir weiter, durch viele kleine Gassen, vorbei an vielen kleinen Geschäften (ob ich die jemals wieder finde? 🤔) zur Kathedrale. Dank Turbopass mussten wir nicht anstehen und konnten direkt zum Hintereingang rein.
      Es ist zwar eine sehr schöne und beeindruckende Kirche, aber bei weitem nicht die schönste, die wir bis jetzt gesehen haben. Natürlich durfte die obligatorische Kerze für Papa nicht fehlen. 🕯
      Gleich im Anschluss haben wir uns auf den Weg zur Haltestelle vom Hopp on hopp off Bus gemacht. War gar nicht schwer zu finden und wir haben Glück, der Bus stand schon da und fuhr nachdem wir unseren Platz hatten auch gleich los.
      Die Tour war gut, aber bei weitem kein Vergleich mit Wien oder Neapel.
      Ganz oben am Castell de Bellver sind wir ausgestiegen um die Burg zu besichtigen.
      Von hier oben hatte man definitiv einen grandiosen Ausblick über die Stadt und den Hafen. Da hat sich jede einzelne Stufe gelohnt.
      Wieder zurück an der Haltestelle angekommen hat es ca 15 Minuten gedauert bis der nächste Bus ankam.
      Am Ende der Tour angekommen wollten wir eigentlich gleich noch die Hafen-Rundfahrt machen, aber das letzte Boot hatte vor ein paar Minuten abgelegt.
      Schade. 😏
      Egal nach einem kurzen Spaziergang haben wir eine kleine Tapas Bar (Coto) gefunden und dort Sangria und Tapas bei einem Kellner aus Regensburg bestellt.
      Es war sensationell gut, genauso wie die Stimmung in der kleinen Kneipe.
      Anschließend sind wir auf dem Weg zum Bahnhof noch durch einige Geschäfte gebummelt.
      Am Busbahnhof angekommen stand unser Bus nach Magaluf schon abfahrbereit da. Perfektes Timing würde ich mal sagen.
      Zurück im Hotel war es dann auch schon höchste Zeit zum Abendessen.
      Für einen Drink an der Strandpromenade waren wir beide definitiv zu kaputt, aber für einen kleinen Verdauungsspaziergang und einen Drink auf dem Balkon hat es noch gereicht.
      Außerdem haben wir noch eine kleine Route für unsere Tour mit dem Leihwagen morgen festgelegt. Ich bin schon sehr gespannt, was der Westen von Mallorca zu bieten hat. ⛰️🏞🦅
      Read more

    • Day 8

      Strand, see en eet by Spaanse Restaurant

      September 21, 2023 in Spain ⋅ 🌬 26 °C

      Vandag was ons laaste dag in Mallora. Ons het die kinders weer strand toe geneem om die laaste strand en swem in die see te geniet. Heinrich het weer saam met Pappa 'n baba tronk gebou om weer vir Lourens te keer om te ontsnap see toe. Hulle het alles probeer om die baba tronk sterk te maak. Lourens het intussen moeg geword en maar weer teen Mamma se bors geslaap. Toe Lourens wakker word, was die Baba tronk vir 'n 2de keer op die proef gestel. Lourens het hard probeer maar kon nie uit die baba tronk ontsnap nie. Almal het geswem, maar dit was nie lank nie toe kry beide seuntjies koud.
      Ons het toe almal warm gemaak en droog aangetrek, en toe hou die seuntjies piekniek op die strand terwyl ons ook gou aantrek. Toe het ons geloop na 'n Spaanse Restaurant - El Mundo, en daar heerlik middagete gaan eet. Oppad soontoe moes ons eers deur "Sodom en Gomorra" loop. Die restaurant was so weggesteek en was 'n baie lekker en cool plek. Reinier het sy paella geëet en ek het hoender krokette en nachos geëet.
      Read more

    • Day 7

      Boottrip - Deel 2

      September 20, 2023 in Spain ⋅ ⛅ 25 °C

      Kaptein Heinrich is aan stuur van die boot. Pappa het die kaptein van die boot gevra of Heinrich die boot kan bestuur, en hy was baie gaaf en het ja gesê. Dit het Heinrich se dag gemaak! Hy het so mooi die boot bestuur en was baie soet.Read more

    • Day 7

      Bootreis uit op die see

      September 20, 2023 in Spain ⋅ ⛅ 23 °C

      Ons het vandag met 'n Boot uitgegaan op die see. Heinrich was eers baie opgewonde, maar later het hy moeg geword en heeltyd gevra wanneer die boot klaar is. Ons het 'n roomys op die boot geëet, en daarna het Heinrich naar geraak en die visse kos gegee.
      Na die boot het ons Hotel toe gegaan en daar gaan swem. Oppad Hotel toe het mamma en Heinrich Spaanse bakkies en Cadbury Sjokolade gekoop by so 'n lokale supermark. Daar het Heinrich die mense vriendelik met "Hola" gegroet. Hier het ek hom die woord "Adios" geleer, wat "totsiens" in Spaans is. Ons het weer by die Oceana Restaurant middagete geëet en daarna het die seuntjies 'n lang siësta gaan maak.
      Read more

    • Day 6

      Dit is weer stand toe tyd!

      September 19, 2023 in Spain ⋅ ☁️ 25 °C

      Ons was weer vanoggend strand toe sodat die kinders die see en strand kan geniet voor die reën die middag kom. Mamma en Heinrich het baie lekker alleen geswem en grappies gemaak. Pappa het 'n draai op die strand gaan stap met Lourens in sy Tragetasche.
      Toe Pappa hulle terugkom het Pappa en Heinrich begin sandkastele bou. Lourens wou saam speel maar het meer als stukkend gemaak as wat hy gehelp het. Lourens toe bietjie vaak geraak en was lus vir 'n klein siësta by Mamma. Toe bou Pappa en Heinrich 'n Baba tronk sodat Lourens nie kan ontsnap nie. Toe Lourens wakker word was die Baba tronk op die proef gestel. Daarna het ons almal weer heerlik in die see geswem en baljaar.
      Toe het ons als begin oppak en 'n vinnige eetplek gesoek. Ons het by Tuk Tuk street food Pizza, n broodjie en slap chips geëet! Ons was aangenaam verras met die lekker kos en Heinrich het dit ook geniet.
      Toe het ons begin terug loop huistoe en toe begin die reën. Heinrich het sy draai roomys gekry en ons het 'n lekker wegneem koffie geniet. Ons was terug Hotel toe en die seuntjies het beide 'n goeie lang siësta gemaak na die dag se pret.
      Ons leer vir Heinrich dat die woord "dankie" in Spaans - "Gracia" is.
      Read more

    • Day 5

      Swem en ontspan by ons Hotel

      September 18, 2023 in Spain ⋅ ☁️ 26 °C

      Ons het vandag net hy die hotel gebly want Heinrich wou by die swembad swem. Dit was eintlik baie lekker en 'n rustige dag. Ons het die heeldag geswem en baljaar. Teen middagete het ons ligte middagete geniet hy Oceana restaurant - die restaurant mag jy net in die aand besoek sonder kinders en in meer formele drag. Heinrich het sy hartjie uit geswem en op 'n lilo baljaar. Lourens het ook lekker geswem en ook al die blare verken. Ons het ons eerste "cocktail" geniet en Heinrich het sy Appelsappie gekry. Beide seuntjies het 'n kort siësta langs die swembad gemaak en toe weer later 'n goeie siësta in die kamer. Die swem en speel het hulle baie uitgeput.Read more

    • Day 3

      Tweede dag op Strand

      September 16, 2023 in Spain ⋅ ⛅ 26 °C

      Ons was weer na dieselfde stand maar die keer was daar hordes mense, veral die wat met van partytjie hou. Maar nie te min, het die kinders die sand en swem geniet. Dit was sandkastele bou, swem, bal gooi in die water. Beide kinders was weer in hulle element!
      Na die swem en speel het ons 'n roomys geëet.
      Pappa en Heinrich het na Aldi gesoek en baie ver gestap (Mamma het per ongeluk Lourens se baba kos in die badkamer se drein afgespoel en toe verstop dit die drein, so Pappa moes gaan drain cleaner soek). Pappa leer vir Heinrich dat die woord "middagslapie" in Spaans "siësta" is en berei hom voor dat hy bietjie moet siësta na die heerlike speel.
      Toe ons oppad na die aandete was, leer ons vir Heinrich dat die woord "hello" in Spaans "Hola" is. Heinrich groet alle mense by wie hy verbyloop met "Hola".
      Read more

    • Day 1

      Aankoms Mallorca & Dreams Calvia Hotel

      September 14, 2023 in Spain ⋅ ⛅ 28 °C

      Ons het dit gemaak tot in Mallorca. Die seuntjies was champs op die lughawe en vliegtuie onder moeilike omstandighede. Ons moes baie ver loop om ons tasse te gaan haal. Die lughawe is verskriklik groot, ons het nie gedink dat dit so groot lughawe met so baie mense is nie.
      Ons is uiteindelik by ons hotel na 'n lang dag wat ons vlug vertraag was.
      Die kinders was te bly om bietjie vry te kan beweeg en net bietjie rustiger te wees.
      Read more

    • Day 10

      Santa Ponça und Nikki Beach

      August 27, 2019 in Spain ⋅ 🌧 21 °C

      Heute waren wir in Santa Ponça. In Santa Ponça wohnen die meisten Prominenten und die meisten deutschen Auswanderer. Zudem wohnt in Santa Ponça Daniela Katzenberger und Lucas Cordalis. Costa Cordalis lebte bis zu seinem Tod auch in Santa Ponça. In Santa Ponça waren drei Stunden zuvor die Straßen so stark überflutet, dass man kaum mit dem Auto hätte fahren können. Nach dem Mittagessen haben wir in Santa Ponça die Küstenpromenade und die Innenstadt besucht. In der Innenstadt waren wir im Restaurant/Bistro von Jürgen Drews. Er persönlich ist immer ein bis zweimal pro Woche in seinem Restaurant/Bistro. Zwei Stunden zuvor war dort Pietro Lombardi. Danach sind wir nach Magaluf in den Nikki Beach gefahren. Er ist der berühmteste und bekannteste Beachclub von Mallorca. Oft sind dort viele Prominente. Wir haben dort was getrunken und sind danach wieder in unser Hotel gefahren.Read more

    You might also know this place by the following names:

    Magaluf, Magalluf, 07181

    Join us:

    FindPenguins for iOSFindPenguins for Android