Day 5
Swem en ontspan by ons Hotel
September 18, 2023 in Spain ⋅ ☁️ 26 °COns het vandag net hy die hotel gebly want Heinrich wou by die swembad swem. Dit was eintlik baie lekker en 'n rustige dag. Ons het die heeldag geswem en baljaar. Teen middagete het ons ligteRead more