Tweede strand dag - Deel 2
September 9, 2024 in Greece ⋅ ☁️ 28 °CNa die strand het ons weer terug na die Hotel gegaan en middagete by die restaurant by die swembad geëet. En na die middagete, was dit weer roomys tyd, en groot en klein het almal 'n lekker roomysRead more