Reis na Corfu - Deel 1
September 6, 2024 in Austria ⋅ ☁️ 20 °COns is uiteindelik oppad na Corfu na 'n lang uitsien! Die kinders is baie opgewonde en was baie soet. Ons was betyds op die lughawe en het weer by Cafe Henry gesit en iets geëet en 'n koffie gedrink.Read more