Fly away
2024年12月25日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 36 °C
Bananas in Pajamas
2024年12月26日, ドイツ ⋅ ☁️ 4 °C
Frankfurt lughawe
2024年12月26日, ドイツ ⋅ ☁️ 4 °C
Niks geslaap nie, maar ons is nog "all smiles"
Brugge
2024年12月26日〜27日, ベルギー ⋅ ☁️ 8 °C
19 700 steps of 13,5km later sonder enige slaap vir 39 uur, maar wat 'n onvergeetlike tyd. Travel is nie vir sissies nie. Brugge bly maar n "magical" plek en soveel te meer gedurende Kersfeestyd.
Brugge,België -Amstelveen, Nederland
2024年12月27日, オランダ ⋅ ⛅ 4 °C
Vroeg vanoggend n heerlike ontbyt gehad by die Ibis Hotel. Nog n paar duisend treë ingekry in Brugge voordat ons 1ste trein vertrek het om 13:30. Oorgeklim op Brussels-Midi en Intercity trein geneemもっと詳しく
60th Birthday: Marieta
2024年12月28日, オランダ ⋅ ☁️ 2 °C
Heerlike yskoue dag van 2 C , koek geëet en koffie gedrink in boekwinkel, rondgeloop in winkelsentrum en 60ste verjaarsdag in Chinese restaurant gevier.!! Happy birthday, Marieta!! Jy is n lekkerもっと詳しく
Amstelveen: langs die Amstelrivier
2024年12月29日, オランダ ⋅ ☁️ 7 °C
Vandag net n roadtrippie gedoen saam met Pieter. Al langs die Amstelrivier gery. Baie mistig en lekker koud (2 C) Daarna gestop by Albert Hein, iets soortgelyks aan Checkers/Spar. Kuier nou net verderもっと詳しく
Rondjepoel in Amsterdam se Bos
2024年12月30日, オランダ ⋅ ☁️ 8 °C
Vandag eers na Ikea gegaan vir "shopping" en ons vergaap aan alles 😆 In die dorp rondgestap en laatmiddag vir 4km in Rondjepoel in die Amsterdam se Bos gaan stap. Lekker koud!
Utrecht
2024年12月31日, オランダ ⋅ 🌬 6 °C
Vroegoggend die bus en trein geneem na Utrecht die studentestad. Lekker koud: -1 C. Besoek die Dom toring, die hoogste kerktoring in Nederland. Stap AL 465 trappe op EN af! Vriesend koud bo. Lekkerもっと詳しく
Utrecht (2)
2024年12月31日, オランダ ⋅ 🌬 6 °C
Amsterdam
1月2日, オランダ ⋅ 🌙 4 °C
Amsterdam is n stad van fietse, trams, busse en brûe. 07:45 bus gevang na Amsterdam. Ons 3 brawes was gespantser met mus, serp en handskoene, want 4 C voel soos -3C ! Die hoogtepunt was verseker dieもっと詳しく
"Fabrique des lumières" : Amsterdam
1月2日, オランダ ⋅ 🌙 3 °C
(Sit klank by video's aan!!)
Amsterdam (vervolg)
1月2日, オランダ ⋅ ⛅ 3 °C
Amsterdam (vervolg nogsteeds)
1月2日, オランダ ⋅ ⛅ 3 °C
Amstelveen: Stadtshart
1月3日, オランダ ⋅ ☁️ 4 °C
Vandag net rustig by die mark, wat elke Vrydag oppop, gaan rondloop. Daarna na n reuse tuinplek soos ons "Stodels" gery. Bitterlik koud buite, maar heel gemaklik binne.
Broersepark
1月4日, オランダ ⋅ ☁️ 3 °C
Vir n stappie gegaan oppad na naaste winkel: Albert Heinz (gelykstaande aan SA Spar). Pragtige parke reg rondom die huis. Meagan, Paul en klein Mischa het kom kuier. Familietyd....
Broersepark vervolg...
1月4日, オランダ ⋅ ☁️ 3 °C
Voor en agterkant van dieselfde huis.
Kerke word omgesit in "bars"..Die kerk en die bar is "in"mekaar.
Parkiete vlieg wild rond en is lief vir 🥜
Sneeu in Amstelveen
1月5日, オランダ ⋅ ❄️ 1 °C
5 uur maak Daniëlle my met die grootste smile wakker:"Tannie, dit sneeu!!! ". Ons 3 toeriste "storm " suutjies uit gepantser met serp en mus. Natuurlik was dit net ons op straat....maar dit wasもっと詳しく
Broersepark : Seeu vervolg....
1月5日, オランダ ⋅ ❄️ 1 °C
Sneeu vervolg nogsteeds...
1月5日, オランダ ⋅ ❄️ 1 °C
En nog sneeu.....
1月5日, オランダ ⋅ ❄️ 1 °C
Friesland, Waddensee, Ijsselmeer
1月6日, オランダ ⋅ 🌬 10 °C
Pieter neem ons vandag op n 300km sirkelroete na Vriesland en om die afsluitdyke te ervaar. Sien foto's vir meer inligting. Wonderlike dag met interessante weer en natuurskoon. So bevoorreg om elkeもっと詳しく
Daytrip: Amstelveen-Cornwerd (Friesland)
1月6日, オランダ ⋅ 🌧 6 °C
Pieter neem ons vandag op n 300km sirkelroete na Vriesland en om die afsluitdyke te ervaar. Sien foto's vir meer inligting. Wonderlike dag met interessante weer en natuurskoon. So bevoorreg om elkeもっと詳しく
Amstelveen: Stadtshart
1月7日, オランダ ⋅ ☁️ 4 °C
Vandag was n rustige dag. Stap Stadshart mall toe vir n bietjie "shopping ". Koop n paaar stukkies klere, eet die heerlikste appelpastei met tee. Sonnetjie kom effens uit en verwarm meer as net onsもっと詳しく
Daytrip: Rotterdam 1
1月8日, オランダ ⋅ ☁️ 5 °C
Vandag n dagtrip met n private toergids/groep gedoen. Toer gelei deur Pete/Chinese Nederlander. Medereisigers: 2 Americans, 2 Neuro chiruge van Brazil en 1 Toergids appi.
Pieter neem ons na Amsterdamもっと詳しく





















































































































































































































































































































































































































