FindPenguins
  • Домой
  • Исследовать
    • Скачать программу
    • Регистрация
    • Войти
    • Скачать программу
    • Войти
    • Домой
    • Напечатать альбом
    • Создать видео облёта
    • Исследовать
    • Поддержка
    • Следите за нами
  • Регистрация
Очистить поиск
Europe 24
  • Karin Soyez
  • Karin Soyez

Europe 24

19-дневное приключение от Karin Читать далее
ПодписатьсяОбзорОбзорКалендарьКалендарьФотографииФотографииПоделитьсяПоделитьсяКорзина
Сначала новые
  • Начало поездки
    25 декабря 2024 г.
    Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Fly away

    25 декабря 2024 г., Южная Африка ⋅ ☀️ 36 °C
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Bananas in Pajamas

    26 декабря 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 4 °C
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Frankfurt lughawe

    26 декабря 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 4 °C

    Niks geslaap nie, maar ons is nog "all smiles"

    Посмотреть перевод
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник
    13

    Brugge

    26–27 дек. 2024, Бельгия ⋅ ☁️ 8 °C

    19 700 steps of 13,5km later sonder enige slaap vir 39 uur, maar wat 'n onvergeetlike tyd. Travel is nie vir sissies nie. Brugge bly maar n "magical" plek en soveel te meer gedurende Kersfeestyd.

    Посмотреть перевод

    Oeeee pragtige foto's!!! Lyk omtrent magical!!! Hoop julle kry iewers net n bietjie geslaap!!!! [Lienkie]

    27.12.2024ОтветитьПереводить

    Hello Daar mooi dag vir julle geniet dit is pra. K

    27.12.2024ОтветитьПереводить
    Zenda Lewis

    ПутешественникWhat is this?

    28.12.2024ОтветитьПереводить
    Karin Soyez

    ПутешественникStick wafels met sjokolade en salted caramel

    28.12.2024ОтветитьПереводить
    Zenda Lewis

    ПутешественникAwesome!

    28.12.2024Ответить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник
    1

    Brugge,België -Amstelveen, Nederland

    27 декабря 2024 г., Нидерланды ⋅ ⛅ 4 °C

    Vroeg vanoggend n heerlike ontbyt gehad by die Ibis Hotel. Nog n paar duisend treë ingekry in Brugge voordat ons 1ste trein vertrek het om 13:30. Oorgeklim op Brussels-Midi en Intercity trein geneem na Schiphol lughawe. As jy kan lees, kan jy trein ry. Alles mooi op tyd! Pieter en Laura het ons ingewag. Hulle bly in n lekker 3 verdieping regop huisie in Amstelveen. Pieter maak n heerlike pastei en ons drink rooi wyn van Italië- heeeerlik! Teen 20:00 se kant wys hulle vir ons hulle dorpie wat letterlik op hul agterstoep begin. Fris en vars om 3 C ! Lekker pootuit en my bed heelbo was baie welkom.Читать далее

    Посмотреть перевод
    Zenda Lewis

    ПутешественникLekker Lekker. Groete vir die fam!

    28.12.2024ОтветитьПереводить

    Lekker Karin! Lyk asof julle n fees het!!! Geniet elke oomblik!!!! Foto's is pragtig!!! [Lienkie]

    28.12.2024ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник
    1

    60th Birthday: Marieta

    28 декабря 2024 г., Нидерланды ⋅ ☁️ 2 °C

    Heerlike yskoue dag van 2 C , koek geëet en koffie gedrink in boekwinkel, rondgeloop in winkelsentrum en 60ste verjaarsdag in Chinese restaurant gevier.!! Happy birthday, Marieta!! Jy is n lekker mens.Читать далее

    Посмотреть перевод

    Baie baie geluk Marieta!!!! What a way om jou 60ste te vier! Op nog vele meer!!! [Lienkie]

    29.12.2024ОтветитьПереводить

    A beautiful photo❣ [kathy Tayler]

    03.01.2025ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Amstelveen: langs die Amstelrivier

    29 декабря 2024 г., Нидерланды ⋅ ☁️ 7 °C

    Vandag net n roadtrippie gedoen saam met Pieter. Al langs die Amstelrivier gery. Baie mistig en lekker koud (2 C) Daarna gestop by Albert Hein, iets soortgelyks aan Checkers/Spar. Kuier nou net verder rustig by die huis. Baie mistig- sigbaarheid buite baie sleg!
    Afgesluit met n KRIEK- wag al 25 jaar om weer een te drink!! Lekkerrrrrr
    Читать далее

    Посмотреть перевод

    Cheers Karin!!!! Geniet daai Kriek!!! [Lienkie]

    29.12.2024ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник
    1

    Rondjepoel in Amsterdam se Bos

    30 декабря 2024 г., Нидерланды ⋅ ☁️ 8 °C

    Vandag eers na Ikea gegaan vir "shopping" en ons vergaap aan alles 😆 In die dorp rondgestap en laatmiddag vir 4km in Rondjepoel in die Amsterdam se Bos gaan stap. Lekker koud!

    Посмотреть перевод

    So beautiful [kathy Tayler]

    30.12.2024ОтветитьПереводить

    Lyk asof wolke bietjie gelig het. Maar seker nogsteeds vrekkoud!! Julle het n fees!!! [Lienkie]

    31.12.2024ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Utrecht

    31 декабря 2024 г., Нидерланды ⋅ 🌬 6 °C

    Vroegoggend die bus en trein geneem na Utrecht die studentestad. Lekker koud: -1 C. Besoek die Dom toring, die hoogste kerktoring in Nederland. Stap AL 465 trappe op EN af! Vriesend koud bo. Lekker toertjie! Stap daarna deur al die strate en gate van Utrecht. Geniet die trein en busritte veral. Als is op tyd, skoon en werk perfek! Kom donker terug, al is dit net 4:30 !
    Geniet n welkome glasie rooi wyn, kaggel en bobotie!
    Читать далее

    Посмотреть перевод

    Lekker shopping!!!! [Lienkie]

    02.01.2025ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Utrecht (2)

    31 декабря 2024 г., Нидерланды ⋅ 🌬 6 °C

    Pragtig!!!! [Lienkie]

    02.01.2025ОтветитьПереводить

    Geniet jou foto's vreeslik!!! [Lienkie]

    02.01.2025ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Amsterdam

    2 января, Нидерланды ⋅ 🌙 4 °C

    Amsterdam is n stad van fietse, trams, busse en brûe. 07:45 bus gevang na Amsterdam. Ons 3 brawes was gespantser met mus, serp en handskoene, want 4 C voel soos -3C ! Die hoogtepunt was verseker die "Frabique des Lumières". n Ligvertoning van al die beroemde kunstenaars oa Vemeer, van Gogh wat met musiek ingekleur word. (Sien video's/foto's). Ons moes natuurlik n pannekoek met stroopwafels en ham & kaas uitprobeer. Daarna ferry oor na die plek waar ons n boottoer geneem het vir 90 min deur al die gragte. Pragtig en gelukkig warm. Stap terug na Leidensplein om bus terug te neem "huis toe". Veilig en lekker moeg na 26 065 treë. Amsterdam, ons sien jou weer beslis!Читать далее

    Посмотреть перевод
    Zenda Lewis

    ПутешественникKlink fantastiek Baie jaloers💕

    03.01.2025ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник
    111

    "Fabrique des lumières" : Amsterdam

    2 января, Нидерланды ⋅ 🌙 3 °C

    (Sit klank by video's aan!!)

    Посмотреть перевод
    Zenda Lewis

    Путешественник💕💕

    03.01.2025Ответить
    Zenda Lewis

    ПутешественникVan Gogh museum. One of my high lights

    03.01.2025ОтветитьПереводить
    Zenda Lewis

    Путешественник💕💕

    03.01.2025Ответить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник
    1111

    Amsterdam (vervolg)

    2 января, Нидерланды ⋅ ⛅ 3 °C
    Zenda Lewis

    Путешественник💕

    03.01.2025Ответить
    Zenda Lewis

    Путешественник💕

    03.01.2025Ответить
    Zenda Lewis

    Путешественник💕

    03.01.2025Ответить
    Zenda Lewis

    ПутешественникBen & Jerry’s from Vermont, USA. 💕

    03.01.2025ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Amsterdam (vervolg nogsteeds)

    2 января, Нидерланды ⋅ ⛅ 3 °C

    Love the scenery, the buildings are awesome, but weather....mmmmmmm too cold🥶 [kathy Tayler]

    03.01.2025ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Amstelveen: Stadtshart

    3 января, Нидерланды ⋅ ☁️ 4 °C

    Vandag net rustig by die mark, wat elke Vrydag oppop, gaan rondloop. Daarna na n reuse tuinplek soos ons "Stodels" gery. Bitterlik koud buite, maar heel gemaklik binne.

    Посмотреть перевод

    Blomme is pragtig!!! [Lienkie]

    05.01.2025ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Broersepark

    4 января, Нидерланды ⋅ ☁️ 3 °C

    Vir n stappie gegaan oppad na naaste winkel: Albert Heinz (gelykstaande aan SA Spar). Pragtige parke reg rondom die huis. Meagan, Paul en klein Mischa het kom kuier. Familietyd....

    Посмотреть перевод

    Oh wow, die parke is absoluut stunning!!! Pragtige natuurskoon!!! [Lienkie]

    05.01.2025ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Broersepark vervolg...

    4 января, Нидерланды ⋅ ☁️ 3 °C

    Voor en agterkant van dieselfde huis.
    Kerke word omgesit in "bars"..Die kerk en die bar is "in"mekaar.
    Parkiete vlieg wild rond en is lief vir 🥜

    Посмотреть перевод

    Die parkiete is pragtig! Oh wow!! [Lienkie]

    05.01.2025ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Sneeu in Amstelveen

    5 января, Нидерланды ⋅ ❄️ 1 °C

    5 uur maak Daniëlle my met die grootste smile wakker:"Tannie, dit sneeu!!! ". Ons 3 toeriste "storm " suutjies uit gepantser met serp en mus. Natuurlik was dit net ons op straat....maar dit was sprokiemooi. Later, baie later toe dit eers lig word na 9 uur, waag die toeriste weer buite na Broersepark waar ons gister was. O, my genade! Kan nie glo dit was dieselfde kleurvolle park van gister nie! Ons verkyk ons, neem foto's, gooi mekaar met sneeu en bou n pieklein sneeumannetjie! Ons harte is vol...Читать далее

    Посмотреть перевод
    Zenda Lewis

    ПутешественникEk huil sommer uit blyheid dat julle gelukkig is. 💕

    05.01.2025ОтветитьПереводить
    0 лайков
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Broersepark : Seeu vervolg....

    5 января, Нидерланды ⋅ ❄️ 1 °C

    Hoe amazing dat julle die sneeu kon ervaar!!! Wat n belewenis!!! [Lienkie]

    08.01.2025ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Sneeu vervolg nogsteeds...

    5 января, Нидерланды ⋅ ❄️ 1 °C
    Zenda Lewis

    ПутешественникMost beautiful wet snow. Love it!!

    05.01.2025ОтветитьПереводить
    0 лайков
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник
    1

    En nog sneeu.....

    5 января, Нидерланды ⋅ ❄️ 1 °C
    Zenda Lewis

    Путешественник💕💕💕

    05.01.2025Ответить

    Oh wow!!!!! [Lienkie]

    08.01.2025ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Friesland, Waddensee, Ijsselmeer

    6 января, Нидерланды ⋅ 🌬 10 °C

    Pieter neem ons vandag op n 300km sirkelroete na Vriesland en om die afsluitdyke te ervaar. Sien foto's vir meer inligting. Wonderlike dag met interessante weer en natuurskoon. So bevoorreg om elke dag son in SA te sien!!Читать далее

    Посмотреть перевод
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Daytrip: Amstelveen-Cornwerd (Friesland)

    6 января, Нидерланды ⋅ 🌧 6 °C

    Pieter neem ons vandag op n 300km sirkelroete na Vriesland en om die afsluitdyke te ervaar. Sien foto's vir meer inligting. Wonderlike dag met interessante weer en natuurskoon. So bevoorreg om elke dag son in SA te sien!!Читать далее

    Посмотреть перевод

    Dit lyk baie interessant!!! [Lienkie]

    08.01.2025ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Amstelveen: Stadtshart

    7 января, Нидерланды ⋅ ☁️ 4 °C

    Vandag was n rustige dag. Stap Stadshart mall toe vir n bietjie "shopping ". Koop n paaar stukkies klere, eet die heerlikste appelpastei met tee. Sonnetjie kom effens uit en verwarm meer as net ons hande. Daniëlle is op soek na iets vir Quenie en hulle ry na n perdewinkel nie té ver nie. Ek en Laura bly tuis en lees. Rustig.....Читать далее

    Посмотреть перевод

    Dit lyk asof julle n heerlike dag gehad het!!! Bly die sonnetjie het bietjie uitgekom. [Lienkie]

    08.01.2025ОтветитьПереводить
    1 лайк
     
  • Karin SoyezEurope 24Путешественник

    Daytrip: Rotterdam 1

    8 января, Нидерланды ⋅ ☁️ 5 °C

    Vandag n dagtrip met n private toergids/groep gedoen. Toer gelei deur Pete/Chinese Nederlander. Medereisigers: 2 Americans, 2 Neuro chiruge van Brazil en 1 Toergids appi.
    Pieter neem ons na Amsterdam Oos vir optel deur bussie by die Qbic hotel. Eerste stop SPAR langs die pad oppad na Rotterdam.Читать далее

    Посмотреть перевод
    1 лайк
     
Загрузить еще
  • 2025© FindPenguins
  • Домой
  • О нас
  • Групповой трекинг
  • Пресса
  • Правила
  • Конфиденциальность & Cookies
  • Центр помощи
  • Отпечаток
  • Следите за нами