Verken die eiland
August 25, 2018 in Canada ⋅ ☁️ 14 °C
Ouma het vroegoggend 'n stappie gevang in die tuin en die wêreld gaan verken. Paul het vir ons lekker ontbyt gemaak (dis altyd 'n bonus om by 'n chef te kuier). Ons het Bets-hulle se nuwe huis gaanRead more







TravelerDankie nig! Dis heerlik om saam julle te toer!
TravelerBaie dankie Kabouter. Soos Saartjie se, ons toer te heerlik saam.
TravelerSjoe dis wonderlik om so saam met julle te toer!