Visa stories
10 czerwca 2022, Etiopia ⋅ ⛅ 21 °C
Ok, soos gewoonlik het als op die nippertjie gebeur. Maar dis mos waar die magic in die lewe lê (maak nie saak hoe goed 'n rugby wedstryd was nie, dis daai drie ná die eindfluitjie wat mens onthou). Czytaj więcej







PodróżnikLoop jy sowaar iemand wat jy ken in Etihopië raak?
PodróżnikGeniet al die lekkerte van reis!! Maak baaaaaie memories!!! Lekkerrrr!!!