Kuier in Vancouver
December 28, 2022 in Canada ⋅ 🌧 5 °C
Ek het gister net gereis tot in Vancouver. Ek het die oggend opgestaan en klaargemaak en toe met die shuttle lughawe toe gegaan. Ek wou my goed stoor op die lughawe en dan na die CN tower toe gaan,Read more











Traveler
🫨 .... en oral loop honde saam met mense!
Traveler❤️
TravelerNogals ongemaklik as hulle vir jou onderdeur die deur loer!! 🤣
TravelerJa-nee, dit glo ek! 😄